Maandag Motivering – 15 Januarie 2024

#MaandagMotivering Ons leerders en personeel keer hierdie week weer terug skool toe en daarom ons eerste motivering om die jaar mee af te skop. Met die skool se leuse wat “Vorentoe” is, kan ons nie anders as om dit as dryfveer te gebruik vir ons daaglikse doen en late nie. Plaas hierdie week en jaar […]

Read more
Gr4’s Maak Musiek

🎶Beethoven het gesê: “Musiek kan die wêreld verander”. Ons graad 4 leerders verstaan defnitief iets hiervan. Hulle maak musiekinstrumente in die klas. 🎶

Read more