Juffrou Esmerelda Verjaar 2023

Juffrou Esmerelda Verjaar 2023 Juffrou Esmeralda verjaar! Sy is verantwoordelik vir ons sosiale media en verskyn daarom baie min op foto’s. Sy is altyd bereid om te help en nog iets ekstra te doen wat van haar gevra word. Baie geluk met jou verjaarsdag!

Read more
Tannie Marinda verjaar – 28 Oktober 2023

Tannie Marinda verjaar – 28 Oktober 2023 Tannie Marinda verjaar! As jy sukkel by die fotostaatmasjien, roep vir Marinda, as jy wil hê jou klas moet ‘spotless’ wees, roep vir Marinda. Dankie vir jou harde werk en uit die maag uit lag. Baie geluk met jou verjaarsdag Marinda, ons hoop jy het ‘n lekker dag […]

Read more
Baas dag 2023

Baas dag 2023 Ons Baas is so uniek, sy verdien ‘n Base dag van haar eie! Juffrou Estée: Sy ken elke kind se naam, sy ondersteun, sy maak groot besluite en is bereid om die gevolge daarvan te dra – ‘n voorbeeld vir almal om haar. Sy is by elke geleentheid wat die skool bied […]

Read more
Wêreld Onderwysersdag 2023

Wêreld Onderwysersdag 2023 Op 5 Oktober was dit Wêreld Onderwysersdag. Die personeel het gedink dat dit genoeg waardering is dat hierdie dag in die vakansie is en hulle die dag kon “af” hê, maar toe nou nie. Wat ‘n wonderlike verrassing was dit nie toe elkeen vanoggend met ‘n sak vol bederfies in ons hokkies […]

Read more
Meneer Werner Verjaar

Meneer Werner Verjaar Meneer Werner, die coolste rugby meneer, verjaar! Baie geluk met jou verjaarsdag, ons hoop dat dit ‘n geseënde nuwe lewensjaar sal wees.

Read more