Waarde Woensdag – 8 November 2023

Waarde Woensdag – 8 November 2023 Ons waardes vir hierdie kwartaal is Nederigheid en Omgee. Die kwartaal (en jaar) se uurglas is stadig besig om uit te loop. Laat ons nie in hierdie laaste paar weke moed of kop verloor nie. Bly nederig, wees lief, deel uit en maak ‘n verskil!

Read more
Maandag Motivering – 30 Oktober 2023

Maandag Motivering – 30 Oktober 2023 Die afgelope naweek het die Springbokke geskiedenis gemaak! Met dit in gedagte hierdie week se motivering. Siya Kolisi, die Springbokspan se kaptein, het in ‘n township groot geword, maar met harde werk, geloof en deursettingsvermoë het hy elke geleentheid aangegryp en kon hy deel wees van hierdie groot gebeurtenis. […]

Read more
Maandag Motivering – 23 October 2023

Maandag Motivering – 23 October 2023 Daar gaan party dae wees wat jou tenk leeg voel, maar moenie dat dit jou verhoed om jou beste te gee in elke taak wat jy aanpak nie. Gaan hierdie week in met die doel om in alles te volhard en jou beste te gee, eerder as om onrealistiese […]

Read more
Maandag Motivering – 9 October 2023

Maandag Motivering – 9 October 2023 Jy kan nie alles in die lewe beheer nie. Jy het egter totale beheer oor jou “attitude” en jou “efforts”. Kom ons gaan hierdie kwartaal met ‘n positiewe houding en ‘n ingesteldheid om ons beste pogings aan te wend in. Só sal jy jou doelwitte kan bereik en die […]

Read more
Maandag Motivering -18 September 2023

Maandag Motivering -18 September 2023 #MaandagMotivering Met die afgelope naweek se storms in gedagte is dit belangrik om hierdie week met positiwiteit en vertroue aan te pak. Vertroue in God en jouself dat jy dit deur elke storm van die lewe sal maak en positiwiteit dat al lyk dinge om jou bietjie woes en wil […]

Read more