Lente 2023

🌸Lente🌸 kruip nader, al lyk Vrydag se voorspelling nie heeltemal in lyn daarmee nie. Ons vier steeds die nuwe seisoen, trek Vrydag, 1 September, Lente-, Bok- of Loslitklere aan. Onthou om jou plakker te gaan koop.

Read more
Bok-Vrydag en Casual day 2023

Onthou om jou plakker te kry, Vrydag is dit Bok-Vrydag en Casual day! As deel van die uitleef van ons waarde GOEDHARTIGHEID verkoop ons Loslitdag (Casual Day) plakkers, in samewerking met Up With Downs School, Blanco, George. Kom koop gerus ‘n plakker by die finanskantoor. Alle gelde wat met hierdie projek ingesamel word sal deur […]

Read more
Trolley Dash 2023 – 8 Augustus 2023

Die 2023 Trolley Dash het vandag op ‘n hoë noot geëindig. Baie dankie aan elkeen wat ‘n kaartjie gekoop of verkoop het om die projek te ondersteun. Baie dankie ook aan SUPERSPAR Heatherpark wat hierdie projek moontlik gemaak het. Hier is Daniella, die bestuurder by Heatherpark Spar, Pierre Pretorius, die Trolley Dash wenner, Ewald Terblanche, […]

Read more