Welkom Pre-primer maats

Ons pre-primΓͺr maats het die eerste dag baie geniet en is almal sommer reeds tuis by Laerskool Blanco. Baie welkom aan al die ou en nuwe maats. Ons kan nie wag om te sien hoe julle speel-speel leer nie. #blanco #blancobokkies #preprimer #speelspeelleer

Read more
Oubos Nuus – 29 Januarie 2024

#oubos2024 Ons wenklasse vir verlede week se insameling was Juf. Anzel se Gr.R-klas en Juf. Clarise se Gr.6-klas. Baie geluk aan hierdie 2 klasse, hulle was vandag bederf met . Kom ons hoop dat die week wat kom se insameling ook so goed lyk en dat ons teen die einde van volgende week ons doelwit […]

Read more
Belangrike Datums – Kwartaal 1

Kyk gerus na ons voorlopige kwartaal beplanning. Indien daar enige veranderinge aangebring word sal dit vroegtydig deur middel van die klasgroepe en D6 aan ouers kommunikeer word. Ons sien uit na ‘n besige kwartaal vol opwinding. #blanco #blancobokkies #kwartaalbeplanning #kwartaal1 #2024 #belangrikedatums

Read more
Oubos 2024

Op 9 en 10 Februarie sal ons jaarlikse Oubos MTB plaasvind, in samewerking met Chain Gang Events. Skryf nou in en voorkom teleurstelling! πŽπ”ππŽπ’ πŒπ“π 𝐂𝐇𝐀𝐋𝐋𝐄𝐍𝐆𝐄 𝐃𝐀𝐓𝐄 : Saturday, 10 February 2024 𝐕𝐄𝐍𝐔𝐄 : Blanco Primary, GEORGE 𝐕𝐄𝐍𝐔𝐄 : 10km / 25km / 50km 𝐄𝐍𝐓𝐄𝐑 πŽππ‹πˆππ„ : https://www.entryninja.com/events/79973-oubos-mtb-xcm-2024

Read more
Oubos nuus – 23 Januarie 2024

Baie geluk aan graad 2A en 4H wat hierdie week se wenners is van die Oubos borgvorm fondsinsameling. Hierdie klasse het die hoogste gemiddelde inkomste per leerder in die klas gehad en is met roomys bederf. Hou so aan, volgende week se wenklasse kry “doughnuts”. Onthou om in te skryf vir die Oubos MTB, dit […]

Read more
Welkom graad 1’s

Ons leerders is almal reeds hard aan die werk en reg vir al die opwinding wat 2024 gaan bied. Die graad 1 maats het hulle eerste skooldag ook met dapperheid en opgewondenheid trotseer. Hier is ‘n paar foto’s van ons volwaardige graad 1 Blanco bokkies op hulle eerste dag.

Read more