Pre-primêr Beroepe week 2023

Beroepe – week 1, dag 4 Daar was groot opwinding by die pre-primêr vandag. Ons sluit ons beroepe instappies op ‘n baie hoë noot af: Die munisipaliteit kom kuier en sny ‘n paar takke af. ‘n Siviele Ingeneur kom kuier en vier sommer Bok-Vrydag saam. ‘n Entrepreneur met sy eie “signage and printing” besigheid kom […]

Read more
Trolley Dash 2023 – 8 Augustus 2023

Die 2023 Trolley Dash het vandag op ‘n hoë noot geëindig. Baie dankie aan elkeen wat ‘n kaartjie gekoop of verkoop het om die projek te ondersteun. Baie dankie ook aan SUPERSPAR Heatherpark wat hierdie projek moontlik gemaak het. Hier is Daniella, die bestuurder by Heatherpark Spar, Pierre Pretorius, die Trolley Dash wenner, Ewald Terblanche, […]

Read more
Dane Gerber Nedbank Million Dollar Amature Toernooi Wenner – 20 Julie 2023

Ons staan in verwondering oor Dane Gerber se prestasie! Dane het van 13 – 20 Julie 2023 aan die Nedbank Million Dollar Amature Toernooi vir dames deelgeneem en gewen! Sy het uitstekende gholf gespeel, was die jongste dame wat deelgeneem het en kon gesoute gholfspelers uitstof deur die toernooi met 6 houe te wen. Die […]

Read more
Rosslyn Squair – 20 July 2023

Baie geluk aan Rosslyn Squair wat die afgelope vakansie die Wes-Kaap gaan verteenwoordig het by die South African Interprovincial Championships 2023.

Read more