Baie dankie aan Mel die Storieverteller wat ons dames vanoggend kom inspireer het met haar woorde.
Elke dame is opnuut daaraan herinner dat wanneer jy daardie HOL gevoel kry, jy weer moet fokus op dit wat jou gelukkig maak. As jy omring word deur persone wat jou kritiseer en net negatiewe gedagtes deel moet jy vinnig HOL en jouself uit daardie geselskap verwyder.
Love and Grace family farm venue het hulself oortref met die dekor!
Spesiale dank aan ons OOV wat hierdie dag gereƫl het.
Ons sien daarna uit om weer so lekker geleentheid vir ons dames aan te bied in 2025!
MC: Lekker Nikki
Spreker: Mel die Storieverteller
Venue: Love and Grace Family Farm