blancoSeptember 19, 2023Akademie, Algemeen Nadat die gr7’s in Tegnologie geleer het hoe katrolle en wenasse ‘n mens meganiese voordeel kan gee om ‘n taak te verrig, het hulle kans gekry om modelle daarvan te bou. Hier is ‘n paar van die modelle wat die gr7’s gebou het. Related ArticlesMaandag Motivering – 12 Februarie 2024Biddag vir onderwys en opvoeding – 11 Februarie 2024Fietsryspan vir Oubos 2024 Leave a comment Cancel replyYour email address will not be published. Required fields are marked * Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.